Game

African Buffalo Verse 6 x

Category: Game for Sale

Ek het die volgende buffels beskikbaar:

6 x buffel verse

2jaar oud (min of meer)-n maand hier en daar verskil)

R200 000, per vers, plus btw. Gelaai.

Oos-afrika buffels.

Die bul wat saam 4verse loop is 45"

Die bul wat saam die ander 2verse loop is 43"

(Die foto is geneem van een van die verse, daar is ses sulke verse beskikbaar).

Erinstige kopers kan gerus die diere besigtig.

Kontak my op

083 575 2050

JP Wolmarans

Ask about this product

Facebook Feed