Game

6 x Roan verse

Category: Game for Sale

Daar is 20maande oue verse beskikbaar
R190 000(NIE DRAGTIG) en R230 000(DRAGTIG)

Daar is 1jaar oue verse beskikbaar
R160 000, plus btw,gelaai.

Die Pa van die verse is 29"
Daar is nou n jong bul wat by hulle loop:
Limpopo

Kontak my gerus
JP Wolmarans
083 575 2050

Ask about this product

Facebook Feed